Afrikaans Runescape wiki
Advertisement

Die Kaart van Asgarnia

Asgarnia is een van die Koninkryke in Gielinor. Die hoofstad en grootste stad is Falador. Die Koningkryk van Misthalin grens aan die oos van Asgarnia, en Kandarin aan die weste.

Advertisement