Afrikaans Runescape wiki
Advertisement

right|300px|thumb|Die Kaart van Misthalin Misthalin is een van die Koninkryke in Gielinor.

Stede en dorpe

Varrock is die hoofstad en grootste stad van Misthalin. Andre kleiner stede en dorpe is Lumbridge in die Suide van die Koningkryk, Draynor Village Wes van Lumbridge, Barbarian Village Wes van Varrock en Edgeville noord-wes van Varrock and langs die noorde van Barbarian Village.

Kategorie:Koninkryke

Advertisement